On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Geen beurtkrag vir vandag beplan

───   08:48 Sat, 05 Sep 2015

Geen beurtkrag vir vandag beplan | News Article

Johannesburg - Eskom het laat weet geen beurtkrag word vir vandag beplan nie, maar hulle sal voortgaan om kragverbruik te monitor en sou dit die aanvraag oorskry, beurtkrag toepas.

Die kragvoorsiener se waarnemende hoof, Brian Molefe, het gister in die parlement gesê beurtkrag sal waarskynlik in die komende week toegepas word weens groot instandhoudingswerk wat voltooi moet word.

Indien die onbeplande kapasiteit-verliesfaktor die komende week hoër is as wat voorsien is, sal fase 1-beurtkrag toegepas word.

OFM-Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.