On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Foto: Drie verwerf M.-grade in volhoubare landbou met lof

───   16:50 Thu, 03 Jul 2014

Foto: Drie verwerf M.-grade in volhoubare landbou met lof | News Article
 
Die sentrum vir volhoubare landbou, landelike ontwikkeling en voorligting aan die Universiteit van die Vrystaat het vandag 43 meestersgrade toegeken aan hoofsaaklik landbouvoorligters van Suid-Afrika en ander Afrika-lande. Drie studente het hul meestersgrademet lof verwerf. Van links is Liana Stroebel, van Graan SA se ontwikkelingskantoor in die Paarl wat haar meestersgraad met lof verwerf het, Johan van Niekerk, senior lektor aan die sentrum, Prince Kuipa, 'n landbouvoorligter van Zimbabwe, en Liesl van Wyk, onderwyseres aan die Hoërskool Louis Trichardt. Die sentrum vir volhoubare landbou is vanjaar 20 jaar oud en tot nou 410 meestersgrade toegeken.  Foto: Dirk Kok

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.