On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

'Plan met buitelanders se grond kan boemerang'

───   15:52 Fri, 01 Aug 2014

'Plan met buitelanders se grond kan boemerang' | News Article
Dirk Kok. - Vrystaat Landbou se Henk Vermeulen sê die regering en grondsakeminister Gugile Nkwinti se planne om buitelanders se besitreg op grond in Suid-Afrika te beperk, kan boemerang.
Politici wat beleggings in die buiteland het, moet weet hulle sal waarskynlik teruggeslaan word met dieselfde beperkings of maatreëls.
Vermeulen sê beperkings op buitelanders se eiendomsbesit, sal veroorsaak dat hulle eerder elders gaan belê . Dit is iets wat Suid-Afrika nie kan bekostig nie.
Vermeulen sê die regering sal ook nie kan diskrimineer teen westerse beleggers terwyl burgers van lande soos Lesotho grond in die Vrystaat besit nie. Die vraag is of die regering van plan is om almal oor dieselfde kam te skeer.

Podcasts

Henk Vermeulen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.