On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

'Afrika benodig patriotiese en visionêre leierskap': Kamugisha

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 14:10 Wed, 06 Aug 2014

'Afrika benodig patriotiese en visionêre leierskap': Kamugisha | News Article
Christal-Lize Muller
 
Bloemfontein - ‘n Ontleder in internasionale ontwikkelingsbeleid, Elly Twineyo Kamugisha, is van mening dat Afrika patriotiese en visionêre leierskap benodig om die uitdagings in kommersiële landbou aan te spreek.
 
Kamugisha, ook die skrywer van die boek: Why Africa Fails: The case for Growth Before Democracy, was vanoggend een van die gassprekers op Vrystaat Landbou se jaarlikse kongres in Bloemfontein.
 
Hy het gesê daar bestaan geen plaasvervanger vir Afrika-eenheid nie.
 
Volgens hom moet ekonomiese groei en eiendomsreg eerste kom. Die regering moet ook sy rol vervul om die private sektor te ondersteun.


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.