On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Dan Kriek tevrede ná VL-kongres

───   16:52 Thu, 07 Aug 2014

Dan Kriek tevrede ná VL-kongres | News Article
Dirk Kok. - Dan Kriek, herverkose president van Vrystaat Landbou, sê hy is tevrede oor die uitkoms van vanjaar se VL- kongres wat vanmiddag in Bloemfontein geëindig het.
Kriek, wat in sy presidentsrede die ANC en regering gekap het oor mislukkings, die omstrede grondhervormingsplanne en korrupsie en gepleit het vir beter samewerking tussen die landbousektor en die regering, sê VL-lede is positief dat landbou-LUR Mamiki Qabathe die eerste LUR was om ’n hele kongresdag by te woon en dat sy ook vir vertroue en beter samewerking tussen die regering en landbouers gepleit het.
VL en Qabathe het ooreengekom op gereelde gesprekke tussen die boerderysektor en die provinsie se landboudepartement.

Podcasts

Dan Kriek:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.