On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

LUR sê boere moet hul saak stel oor 50%-plan

───   12:18 Fri, 08 Aug 2014

LUR sê boere moet hul saak stel oor 50%-plan | News Article
Dirk Kok. - Vrystaatse landbou-LUR Mamiki Qabathe sê boere moet hulle nie blind staar teen grondsakeminister Gugile Nkwinti se voorstel vir die herverdeling van tot 50% van plase onder plaaswerkers nie. Boere met die regering hieroor praat.
Qabathe het op Vrystaat Landbou se kongres in Bloemfontein gesê hierdie grondplan, wat onsteltenis en kommer onder boere en landbourolspelers veroorsaak, is nie 'n gegewe nie. Dit is tot volgende jaar oop vir gesprek en die boerderysektor moet sy saak hieroor aan die regering stel.
Sy het aan die Vrystaatse boere gesê Nkwinti kan na die Vrystaat genooi word sodat boere en die landbousektor met hom hieroor kan beraadslaag.


Podcasts

Mamiki Qabathe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.