On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

'SA boere sal baat by minder subsidies in Duitsland'

───   15:00 Fri, 15 Aug 2014

'SA boere sal baat by minder subsidies in Duitsland' | News Article
Dirk Kok. - Die landbou-ekonoom Walter van Niekerk, van die Universiteit van die Vrystaat, sê Duitsland se besluit om nie meer links en regs subsidies aan boere te gee nie, is goeie nuus vir Suid-Afrikaanse boere.
Die Duitse regering het tot die ontsteltenis van boere besluit om sy subsidiestelsel vir die landbou aan te pas, omdat dit te duur geword het. Duitse boere se subsidies sal nou afhang van die produktiwiteit van hul boerderye.
Van Niekerk sê landbousubsidies wat aan die verander is in Europa, open vir Suid-Afrika deure in die buiteland.



Podcasts

Walter van Niekerk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.