On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Senwes, jongboere hou môre toekomsfokusdag op Nampopark

───   10:25 Wed, 10 Sep 2014

Senwes, jongboere hou môre toekomsfokusdag op Nampopark | News Article

Senwes se jaarlikse Jongboer-toekomsfokusdag word môre (11 September) vanaf 09:00 op Nampopark buite Bothaville gehou.

Die voorsitter van Vrystaat Landbou se jongboerkomitee, Wessel Hattingh, sê alle jong boere word uitgenooi ná dié inligtingsdag waarop Hamish Gow, hoogleraar in agrisake aan die Massey-universiteit in Nieu-Seeland en sektretariaatlid van die Wêreldbank se voedselsekerheidskoalisie, die hoofspreker gaan wees.
 
Die jongste plaastegnologie gaan ook vertoon word.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 

Podcasts

Wessel Hattingh:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.