On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

AfriForum tevrede met MRK se verhore oor plaasaanvalle

───   13:52 Tue, 07 Oct 2014

AfriForum tevrede met MRK se verhore oor plaasaanvalle | News Article

AfriForum se Ernst Roets sê hy is tevrede met die Menseregtekommissie se hantering van die openbare verhore oor landelike veiligheid en plaasaanvalle. Hy hoop die kommissie, wat gister vir ’n derde dag voorleggings aangehoor het en moontlik nog ’n dag kan sit, sal uiteindelik die regering verplig om vir Suid-Afrika se mense te sê wat hy doen om plaasaanvalle hok te slaan.

Roets sê polisiekommissaris Riah Piyega het op gister se verhoor gewys sy is uit voeling met die werklikheid toe sy gesê het die eintlike probleem is die publiek se emosie rondom plaasaanvalle.

Hy sê die landelike veiligheidsplan word nie behoorlik toegpas nie. Dit is ook nie die oplossing vir plaasaanvalle nie.
 
'n Strategie wat spesifiek op plaasmoorde fokus, is nodig.
 
Dirk Kok/OFM-nuus
 
 

Podcasts

Ernst Roets:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.