On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

'Geskiedkundige dag vir landbou'

───   15:06 Thu, 16 Oct 2014

'Geskiedkundige dag vir landbou' | News Article

Pretoria - Ná maande van spanning en struwelinge oor grondhervorming het Agri SA en grondsakeminister Gugile Nkwinti mekaar vandag, op die eerste dag van Agri SA se jaarkongres, gevind.

Pieter Möller berig uit Pretoria emosies loop hoog en opgewondenheid heers op dié kongres. Landbouleiers en Nkwinti noem dit 'n geskiedkundige dag.
 
Agri SA het vanoggend grondhervormingsvoorstelle van onder meer vennootskapboerderye aan Nkwinti voorgelê en weer sy bereidwilligheid tot sinvolle grondhervorming en samewerking verklaar.
 
Nkwinti het gesê sy dag is gemaak. Hy het onder luide applous aangekondig hy maak Agri SA se tegniese taakspan oor grondhervorming van nou af deel van sy ministriële taakgroep. Die Landbank is ook deel van dié taakgroep oor grondhervorming.
 
 

Podcasts

Gugile Nkwinti:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.