On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Dan Kriek sê hy is nou nóg meer positief oor landbou

───   14:22 Wed, 22 Oct 2014

Dan Kriek sê hy is nou nóg meer positief oor landbou | News Article

Vrystaat Landbou se Dan Kriek, wat pas tot adjunkpresident van Agri SA verkies is, sê hy is nou nóg meer positief oor die toekoms van landbou, nadat grondsakeminister Gugile Nkwinti en landbouminister Senzeni Zokwana, albei op Agri SA se kongres hande van samewerking na boere uitgereik het.

Kriek sê met hierdie nuwe gees van samewerking – ook ten opsigte van grondhervorming – sal die landbousektor ten goede verander kan word.

Dirk Kok/OFM-nuus
 
 
 
 
 

Podcasts

Dan Kriek:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.