On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

'Regering skep nie ekonomiese omgewing vir hoër lone'

───   16:43 Mon, 10 Nov 2014

'Regering skep nie ekonomiese omgewing vir hoër lone' | News Article

Bloemfontein - Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, sê die regering en vakbonde fouteer met die oorbeklemtoning van minimum lone en die onderbeklemtoning van 'n ekonomiese klimaat wat boere in staat sal stel om hoër lone te betaal.

Hy sê landbouers stem saam die armoedesirkel in die land moet gebreek word. Die blote verhoging van lone is egter nie die oplossing nie.
 
Indien die regering nie 'n omgewing skep waarin boere groter wins kan maak en hoër lone kan bekostig nie, sal die land nog boere verloor en nog plaaswerkers hul werk verloor, sê Vermeulen.
 
Dirk Kok/OFM-nuus
 
 

Podcasts

Henk Vermeulen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.