On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Brandstof dalk goedkoper

───   16:35 Tue, 02 Dec 2014

Brandstof dalk goedkoper | News Article

Bloemfontein - Die uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz, John Purchase, sê midde in die sukkelende ekonomie is daar hoop dat brandstof in 2015 goedkoper kan word.

Die kanse vir goedkoper brandstof lyk in hierdie stadium redelik gunstig, met die olieprys wat aansienlik gedaal het van meer as $100 per vat tot sowat $70.
 
Purchase sê die olieprysdaling is grootliks toe te skryf aan die druk wat skaliegasontginning in Amerika op die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opec) plaas.
 
Dirk Kok/OFM-nuus
 
 

Podcasts

John Purchase:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.