On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

Veeboere ook bekommerd oor knellende droogte

───   SABRINA DEAN 14:27 Thu, 19 Feb 2015

Veeboere ook bekommerd oor knellende droogte | News Article

Bloemfontein - Die droogte en hitte-skade wat tans ondervind word in veral die sentrale en westelike dele van die land, is nie net vir graanprodusente ‘n uitdaging nie, maar ook vir rooivleisprodusente.

Vrystaat RPO se Neels de Villiers sê die hele provinsie, asook Noordwes en die Noord-Kaap is onder druk.

De Villiers sê in die westelike dele kan die weiding nog groei, sou die reën betyds kom, maar in die oostelike dele is die toestand benard aangesien daar geen verdere groei sal wees wanneer die eerste ryp kom nie.

Hy het veeboere, veral diegene wat heeltemal afhanklik is van natuurlike weiding, aangeraai om pro-aktief te wees.

Sabrina Dean/OFM-nuus




Podcasts

Neel de Villiers:

Neels de Villiers:

Neels de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.