On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Agriculture

LUISTER: Sprake van ‘n grondplafon net ‘n ‘openingsaanbod’

───   13:46 Wed, 18 Mar 2015

LUISTER: Sprake van ‘n grondplafon net ‘n ‘openingsaanbod’ | News Article

Bloemfontein – Hoof uitvoerende bestuurder van Graan SA, Jannie de Villiers, gesels met Pieter Möller oor Graan SA se kongres op Nampopark wat onlangs net buite Bothaville gehou is.

De Villiers praat oor hoe verstommend boere se vermoë is om aan te beweeg ondanks die knellende droogte.
 
Hy sê verder dit is ook gerusstellend dat die minister van landbou, Senzeni Zokwana die indruk gee dat uitlatings oor die grondplanfon as ‘n openingsaanbod beskou moet word. Dit ten einde die gesprek daaroor verder te voer.
 
'Jannie de Villiers' 
 
Pieter Möller/OFM-nuus 

Podcasts

'Jannie de Villiers':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.