On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Droogte: Verreikende gevolge vir Noordwes

───   SABRINA DEAN 13:14 Thu, 19 Mar 2015

Droogte: Verreikende gevolge vir Noordwes | News Article

Bloemfontein - Agri-Noordwes sê die impak van die droogte gaan verreikende gevolge vir landbou in die provinsie inhou.

Hoof uitvoerende beampte Boeta du Toit sê die droogte raak elke dag erger.
 
'Boeta du Toit'
 
Du Toit sê terwyl rolspelers in beide die kommersiële-landbou en die privaatsektor die omvang van die droogte besef, twyfel hy of die owerhede die erns daarvan besef nie.
 
"Ek dink nie die owerhede besef enigsins die erns daarvan nie en die tyd sal leer tot watter mate hulle die nodige ondersteuning gaan betoon."
 
Sabrina Dean/OFM-nuus 

Podcasts

'Boeta du Toit':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.