On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

FOTO's: Herstel van pad in belang van geliefdes

───   SABRINA DEAN 15:01 Thu, 19 Mar 2015

FOTO's: Herstel van pad in belang van geliefdes | News Article

Wesselsbron - Boere wat die R34 tussen Wesselsbron en Hoopstad gebruik het gereageer op ‘n oproep van die provinsiale dept. van paaie en transport en self ingespring om dié pad, wat die ene slaggate is, te help herstel.

Chris Schoonwinkel sê die toestand van die pad is so haglik dat dit inderwaarheid lewensgevaarlik is.
 
Hy sê met die oestyd wat vinnig nader kom, is dit nodig dat die pad bruikbaar gemaak moet word sodat vragmotors hul graan kan vervoer. Die belangrikste rede vir Schoonwinkel is egter dat hul geliefdes veilig sal wees op dié pad:
 
'Chris Schoonwinkel'
 
 
 
 
 
Schoonwinkel sê die departement gee die materiaal en boere verskaf die arbeid en vervoer.
 
 
 
 
Sabrina Dean/OFM-nuus 
 
 

Podcasts

'Chris Schoonwinkel':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.