On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

VL Jongboer aangewys

───   SABRINA DEAN 07:00 Fri, 17 Apr 2015

VL Jongboer aangewys | News Article

Bloemfontein - Dewetsdorp boer Barend Grobler is op 16 April aangewys as die Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar.

Grobler het aan OFM nuus gesê hy is baie dankbaar en dis 'n groot voorreg om op so manier deur Vrystaat Landbou erken te word.  
 
Grobler, wat aanvanklik glad nie vir die kompetisie wou inskryf nie, sê hy sal enige iemand aanbeveel om aan die Jongboer-kompetisie deel te neem:
 
'Barend Grobler'
 
Sabrina Dean/OFM-nuus

Podcasts

'Barend Grobler':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.