On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Wepener kinders sê dankie met sang en dans

───   SABRINA DEAN 16:39 Fri, 17 Jul 2015

Wepener kinders sê dankie met sang en dans | News Article

bloemfontein - Boere en dorpsinwoners word vandag in Wepener met sang en dans getrakteer deur honderde kinders wat baat vind by die Feed a Child-projek.

Vrystaat Landbou, die RPO en die OVK het besluit om Mandeladag te vier deur 'n pretdag vir sowat 500 kinders te reël.
 
Een van die stigters van die projek, Johann Meiring, sê behalwe vir vandag se kos en geskenkies, kry dié kinders minstens drie keer per week ‘n bord kos. Hy sê die projek behels egter veel meer as net die voer van die kinders:
 
'Johann Meiring'
 
Intussen sê Vrystaat Landbou se Roelf Jacobs dat dit vir die boere ‘n voorreg is om die kinders se waardering eerstehands te ervaar:
 
'Roelf Jacobs'
 
 
Sabrina Dean/OFM nuus 

Podcasts

'Johann Meiring':

'Roelf Jacobs':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.