On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Please Note

Weer tyd vir Ysbeerswem

───   11:54 Mon, 22 Jun 2015

Weer tyd vir Ysbeerswem | News Article

Die 20ste Ysbeerswem te Bundu vind oor minder as 6 dae plaas.

Bundu is sowat 19 km Suid van Ventersburg op die N1 gelee en inskrywings R40.00/pers. begin om 10h00 op die grasperk en skuif om 11h30 af na die rivier waar laatinskrywings gedoen kan word teen R50.00. R50 .00 toegang sal van elke voertuig gehef word by die ingang deur Engo n welsynsorganisasie aan wie  al die dag se winste van hekgeld en kosvekope gaan vir hul projekte in ons streek.
 
Die verwagte watertemperatuur sal ongeveer 8,5*C wees en met 'n verwagte 19*C buite beloof dit om 'n wonderlike wintersdag te wees. Die swem is ongeveer 30 meter.
 
Ons maak reg vir 600 swemmers wat elk, op voltooing van die swem, n goue medalje ontvang van ons Splinternuwe borg Goldco Midas. Die 4x4 manne van Bloemfontein en Welkom gaan weer bietjie speel onder in die groot gat en hul voertuie deur hul passies sit, 'n tradiesie wat al jare saam met ysbeer kom.
 
Die Ysbeer het eintlik so begin toe 'n paar 4x4 entoesiaste besluit het om 'n histories plons in die Sandrivier te maak.
 
Geleentheid vind plaas op 27/06/2015: tyd 12h00. Plek: Bundukamp, Ventersburg. 
 
VERKLARING VERSKAF 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.