Die nuus in pas met jou wêreld. Goeiemôre. Numsa sê na verwagting vanmiddag oor staking se moontlike be-eindiging, en Graan SA reik uit na Rustenburgers wat swaar kry.
“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”
Read More