On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Ons is 'een groot familie': Dr Viljoen-leerders

───   OWEN KOCK 13:47 Wed, 30 Jul 2014

Ons is 'een groot familie': Dr Viljoen-leerders | News Article
Owen Kock
 
Bloemfontein - ‘n Groep leerlinge aan Dr. Viljoen-gekombineerde-skool in Bloemfontein het vanoggend plakkate met anti-rassisme slagspreuke op aan die skool se heining gehang.
 
Vrystaatse onderwyswoordvoerder Howard Ndaba sê die leerlinge se optrede spruit uit hul solidariteit met hul skoolhoof, Francois Schoon.
 
Dit volg nadat die SA Menseregte-kommissie, Schoon en van sy onderwysers onlangs skuldig bevind het aan haatspraak.
 
Ndaba sê die betrokke groep leerlinge stem egter nie saam met die bevindinge van die SAMRK nie, en sê daar is nie rassisme by die skool nie.
 
Die skool moet binnekort sy plan oor hoe hy rassisme gaan teenwerk, aan die Vrystaatse onderwysdepartement voorlê.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.