On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Local News

Grootwildjagter-verhoor weer in Potch uitgestel

───   DANE BEISHEIM 13:51 Wed, 30 Jul 2014

Grootwildjagter-verhoor weer in Potch uitgestel | News Article
Dane Beisheim
 
Potchefstroom - Die saak teen grootwildjagter Hugo Ras, wat gearresteer is weens die besit van 'n vermoedelik gesteelde wapen asook op aanklagte van bedrog en diefstal, is in Potchefstroom tot 15 Augustus uitgestel vir verdere ondersoek.
 
Ras is uit op R5 000 borgtog nadat hy in Mei vanjaar op 'n hoewe in die stad in hegtenis geneem is.
 
Ras is voorheen skuldig bevind aan onder meer die onwettige verkoop en vervoer van wild, asook aanranding en crimen injuria.
 
Daar is ook twee hangende sake teen hom in Pretoria.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.