On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Special Reports

Feature: Swak dienslewering 'n knelpunt op Kroonstad/Viljoenskroon

───   17:13 Mon, 05 May 2014

Feature: Swak dienslewering 'n knelpunt op Kroonstad/Viljoenskroon | News Article

Die verkiesingstrein bereik Woensdag sy eindbestemmig. In aanloop tot die belangrike dag het OFM Nuus se Christal-Lize Muller by gemeenskappe op Kroonstad en Viljoenskroon gaan uitvind hoe hulle voel oor hul tuisdorpe en die Moqhaka-munisipaliteit se dienslewering.

 
'n Stigterslid van die drukgroep, Gatvol Kroonstad, Rudi Brits, sê die drukgroep se Facebook-blad kry groot aftrek.
 
 
 Slaggate in strate by Kroonstad is 'n groot kopseer ook vir fietsryers.
 
 
 
Rou riool vlooi uit oorvol mangate oral in die strate op Kroonstad.
 
 
Onaanvaarbaar. Die gemeenskap van Rammolutsi het geen keuse as om van die emmerstelsel gebruik te maak nie. Hier is 'n jong seun wat van die stelsel gebruik maak.
 
Fotos: Christal-Lize Muller
 

Podcasts

OFM se Christal-Lize Muller doen verslag::

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.