On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Special Reports

Dienslewering en behuising prioriteit vir Botes

───   11:39 Fri, 11 Jul 2014

Dienslewering en behuising prioriteit vir Botes | News Article
Kimberley. - Die Noord-Kaapse LUR vir vir samewerkende regering en tradisionele sake, Alvin Botes, het Woensdag sy begroting in die provinsiale wetgewer in Kimberley ter tafel gelê, met die wete dat die finansiële jaar ‘n skeidings een vir sy department kan wees.
 
Kwessies soosbehuising en die uitwissing van die emmer-stelsel is van sy prioriteite, en daarby is werkloosheid in die provinsie ook ‘n groot probleem. OFM SeniorJoernalis Owen Kock het gister se sitting in die wetgewer in die Diamantstad
bygewoon en Botes nader getrek vir ‘n gesprek, en die volgende verslag saamgestel….

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.