On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Special Reports

Dan Kriek: 'Dit is hoe grondhervorming sal werk'

───   13:13 Fri, 11 Jul 2014

Dan Kriek: 'Dit is hoe grondhervorming sal werk' | News Article
OFM-nuus se agri-redakteur, Dirk Kok, het in die Oos-Vrystaat gaan kuier waar die landboumaatskappy VKB saam met ander rolspelers in die private sektor asook saam met die regering in projekte is om nuwe, swart boere te vestig. Dan Kriek, VKB-direkteur en president van Vrystaat Landbou, sê sulke projekte wat deur die private sektor gedryf word, is die enigste werkbare wyse om die vestiging van nuwe boere en grondhervorming te laat slaag en om voortgesette winsgewendheid in die landbou asook voedselsekerheid te verseker.
 
 
 
David Mosai (voor, regs) van Rosendal gaan 'n goeie mielie-oes hê en is vol lof vir sy mentor, Francois Crause, agter hom. By Mosai is sy 17-jarige seun, Phedo. Phedo, 'n gr. 10-leerling, leer nou al die fyner kunsies van boerdery by sy pa. Agter, links, is Dan Kriek, direksielid van BKB en president van Vrystaat Landbou. Foto: Dirk Kok
 
 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.