On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Special Reports

Vryemarkstigting sê oplossing vir SA-grondkwessie is eenvoudig

───   13:08 Mon, 06 Oct 2014

Vryemarkstigting sê oplossing vir SA-grondkwessie is eenvoudig | News Article

Grond en die herverdeling daarvan is een van die grootste debatte en kwessies in die land. Volgens die Vryemarkstigting se Leon Louw is dit egter onnodig. Hy sê die oplossing vir Suid-Afrika se grondkwessie is eintlik eenvoudig: Gee vir die land se miljoene swart mense volle eienaarskap van die erwe en grond waarop hulle woon. Hy sê daar is reeds in Parys in die Vrystaat en elders hiermee begin. As dit kan oorspoel na die res van die land se dorpe en stede, is dit die oplossing vir die grondkwessie. OFM-nuus se Dirk Kok het met hom gesels.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.