On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Dienslewering in die Noord-Kaap

───   OWEN KOCK 11:51 Mon, 24 Nov 2014

FEATURE: Dienslewering in die Noord-Kaap | News Article

Dienslewering in die Noord-Kaap, met dorpies wat honderde kilometers uitmekaar geleë is, bly ‘n groot uitdaging soos vir baie ander provinsies regoor die land.

Die afstande wat afgelê moet word is egter die minste van hul probleme, het Premier Sylvia Lucas aan OFM-nuus senior joernalis Owen Kock vertel.
 
Lucas is slegs een van twee premiers wat na vanjaar se nasionale verkiesing deur President Jacob Zuma her-aangestel is saam met Vrystaat Premier Ace Magashule, en hulle word uit die aard van die saak met valkoë dopgehou.
 
Lucas het verlede week daarin geslaag om haar uitvoerende raad aan al vyf disitrikte in die Noord-Kaap voor te stel en ook sommer na die verskeie gemaanskappe gaan luister om te hoor wat die probleme op die grond is.
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.