On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Special Reports

Imtiaz Sooliman gesels oor wêreldhaat en Pierre Korkie se dood

───   13:03 Thu, 11 Dec 2014

Imtiaz Sooliman gesels oor wêreldhaat en Pierre Korkie se dood | News Article

Die naweek in Jemen het politieke konflik die lewe gekos van die diepgelowige oudonderwyser Pierre Korkie, van Bloemfontein. OFM-nuus se Dirk Kok het met die noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers se stigter en hoof, Imtiaz Sooliman, gesels oor Korkie se dood en oor Gift of the Givers wat oorwegend 'n Moslem-organisasie is, maar wat die laaste maande alles moontlik gedoen het om Pierre uit die hande van die terroristegroep Al-Kaïda te bevry.


Podcasts

Gift of the Givers se Imtiaz Sooliman gesels oor haat, konflik en die tragiese dood van Pierre Korkie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.