On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Te veel geld hierdie feestyd uitgegee? Luister hier!

───   OWEN KOCK 13:38 Thu, 15 Jan 2015

FEATURE: Te veel geld hierdie feestyd uitgegee? Luister hier! | News Article

Met Januarie sekerlik die langste maand vir verbruikers, is daar heelwat Suid-Afrikaners wat vasbrand en finansieel nie kan bybly so aan die begin van ‘n nuwe jaar nie. Met die fees-seisoen wat op sy rug is, is daar baie Suid-Afrikaners wat wonder, nie net hoé om die pot aan die kook te hou tydens Januarie nie, maar hoe om te herstel van ‘n spandabelrige Desember. OFM Senior Joernalis Owen Kock het met die hoof-ekonoom van die Efficient Groep, Dawie Roodt gesels oor dié tendens en wat gedoen kan word om uit die staanspoor op die herstelpad te kom...

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.