On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Special Reports

Spesiale verslag: NWU-rektor gesels oor voorgestelde bestuursmodel

───   12:57 Thu, 19 Mar 2015

Spesiale verslag: NWU-rektor gesels oor voorgestelde bestuursmodel | News Article

Bloemfontein - Terwyl die Noordwes-Universiteit se eerste werksessie en raadsvergadering van die jaar môre begin bou spanning in talle geledere op oor die NWU-bestuur se strategiehersieningsproses.

Die instelling se visekanselier, Dan Kgwadi, sal na verwagting op die sessie wat tot Saterdag duur ‘n voorlegging namens die bestuur aan die raad doen oor die proses se vordering. Kgwadi se visie sluit onder meer ‘n bestuursmodel in van een fakulteit en een dekaan vir die NWU se Potchefstroom, Mafikeng en Vaaldriehoek kampusse. OFM-nuus se senior joernalis, Christal-Lize Muller, het met die rektor van die Potchefstroom-kampus, Herman van Schalkwyk, gepraat oor verdeeldheid en onsekerhede rakende die proses.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

Podcasts

NWU-rektor Herman van Schalkwyk:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.