On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Special Reports

Afrikaanse letterkunde armer sonder prof. T.T. Cloete

───   14:23 Mon, 03 Aug 2015

Afrikaanse letterkunde armer sonder prof. T.T. Cloete | News Article

Die landskap van die Afrikaanse letterkunde is heelwat armer gelaat na die afsterwe van wyle Professor T.T. Cloete.



Die landskap van die Afrikaanse letterkunde is verlede week heelwat armer gelaat na die afsterwe van wyle Professor T.T. Cloete.

Die befaamde digter en akademikus is verlede Woensdag oggend van natuurlike oorsake in die Mooimed Hospitaal in Potchefstroom oorlede.

Hy was 91 jaar oud. Sy begrafnis is Saterdag gehou by die NG Kerk Vyfhoek Gemeente in Potchefstroom. OFM Nuus se Dane Beisheim en Christal-Lize Muller het saam die volgende insetsel saamgestel.

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.