On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Renosterstropery in SA

───   OWEN KOCK 13:30 Wed, 02 Sep 2015

FEATURE: Renosterstropery in SA | News Article

Renosterstropery het die Vrystaat bereik.

Hoewel onsuksesvol in hul pogings, het die vermeende stropers ‘n renosterbul en koei so erg vermink dat hulle uiteindelik uitgesit moes word. Dit alles het die booswigte op ‘n Sondagmiddag op ‘n plaas by Wesselsbron gedoen.

Die paar se kalfie bevind hom nou by ‘n rehabilitasiesentrum vir wees-renosters in die Noord-Kaap.

OFM-nuus se Owen Kock het die plaas waar die renosters geskiet is, besoek oomblikke nadat die renosterbul afgeslag is waarna die kleintjie onder verdowing na die Noord-Kaap geneem is…



Kliek hier indien jy nie toegang tot die interaktiewe grafika kan kry nie. Grafika saamgestel deur Lerato Sebe.

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.