On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Huwelike, egskeidings in die kollig

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:30 Mon, 07 Sep 2015

FEATURE: Huwelike, egskeidings in die kollig | News Article

Huwelike is sedert verlede Dinsdag in die kollig met nasionale huweliksweek wat oor die land heen gevier word.

Dié bewusmakingsveldtog, wat tot vandag duur, het ten doel om Suid-Afrikaanse paartjies aan te moedig om op gelukkige huwelike te fokus. Die inisiatief is drie jaar gelede deur die tydskrif, Intiem, geneem om paartjies aan te moedig om beheer oor hul huwelike te neem sodat hulle nie in die skeihof beland nie.

Dit is juis nou van belang om gelukkige huwelike te beklemtoon, veral ná ‘n verslag van Statistiek Suid-Afrika wat toon minder Suid-Afrikaners trou deesdae en die plaaslike egskeidingsyfer neem toe. Die verslag is verlede jaar Desember vrygestel.

Christal-Lize Muller doen verslag:

Infografika saamgestel deur MJ Lourens.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.