On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Special Reports

Feature: Chaos in Heidedal

───   12:28 Mon, 28 Sep 2015

Feature: Chaos in Heidedal | News Article

Ná verlede week se geweld weens beweerde bendebedrywighede wat tot die dood van 'n taverne-eienaar en die ernstige aanranding van 'n lid van die gemeenskap gelei het, word daar vrae oor bendebedrywighede gevra.

Heidedal-skole was in rep en roer toe die bende, wat hulself die Romans noem, ouers op hol gehad het. Ouers het daarna by skole aangedoen om hul kinders huis toe te neem.

Lede van die gemeenskap het ‘n jongman erg aangerand nadat hy verkeerdelik vir ‘n bendelid aangesien is.

OFM-nuus se Mark Steenbok het gaan ondersoek instel oor die jongste gebeure en wat alles daarmee verband hou.

 

 

 

Mark Steenbok/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.