On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

At Lunch

@LUNCH - Candice Swanepoel speel Marilyn Monroe in nuwe skoonheidsveldtog

───   13:20 Mon, 13 Apr 2015

@LUNCH - Candice Swanepoel speel Marilyn Monroe in nuwe skoonheidsveldtog | News Article
 
 
Die Suid-Afrikaanse skoonheid Candice Swanepoel het beslis die X-faktor! G’n wonder sy is die gesig van Max Factor se nuwe skoonheidsveldtog nie. Express berig dat sy op ’n haar soos die ikoniese Marilyn Monroe in die advertensies lyk.
 
Die veteraan-handelsnaam wat dié jaar sy 80ste bestaansjaar vier, was verantwoordelik vir  Marilyn, oftewel Norma Jean, se transformasie van ’n relatief onbekende aktrise tot ’n ewige simbool van skoonheid.
 
Max Factor Global se kreatiewe direkteur, Pat McGarth, het kommentaar gelewer op Marilyn se kenmerkende rooi lippe en treffende oë: “Dit was tydloos, glansryk en stylvol, wat ook al die geleentheid.”
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.