The Delightful Blog
TBS: Rudi Herbst Afslaer─── 08:42 Fri, 22 May 2015
Ons het vir Rudi Herbst in die ateljee gehad, Rudi is van SA Auction Group en ons wou by hom weet hoe word mens 'n afslaer en wat dit alles behels
So afslaers praat in 'n ritme? Maar dan kan hulle mos ook 'n loopbaan in sang hê!