The Delightful Blog
TBS: Die Glam Guru - Haarverlies en Grys word─── 08:53 Fri, 22 May 2015
Die Glam Guru is hier! Vandag antwoord Hannon sommer twee vrae - Die eerste vraag is oor haarverlies en die tweede vraag gaan oor ‘n tiener meisie wat grys word
Gelukkig het hy altyd raad. Onthou om jou voorkoms of mode vrae te stuur na hannon@ofm.co.za – volgende week antwoord hy dalk jou vraag