The Delightful Blog
TBS: Zelda le Grange - Bikers for Mandela─── 08:17 Tue, 07 Jul 2015
Zelda le Grange was vandag by ons in die ateljee om te gesels oor Bikers for Mandela...
Hoe raak ek betrokke by Bikers for Mandela?
Zelda is altyd stiptelik, en sy het al baie beroemdes ontmoet so ons wou by haar hoor, wie is "Late or Punctual"