The Delightful Blog
TBS: Die Glam Guru – Dit is tyd vir ‘n nuwe onderlaag!─── 08:45 Fri, 10 Jul 2015
Hannon verduidelik hoekom jy dalk ‘n ander onderlaag moet gebruik as jy ouer word en verklap ook hoekom jy nooit onderlaag op die rugkant van jou hand moet toets nie. Hy vertel wat jy moet doen om die regte kleur onderlaag vir jou vel te kies.
Luister gerus na sy raad
Onthou om jou mode, voorkoms en skoonheidsvrae te
stuur na hannon@ofm.co.za – tot volgende
week, bly mooi!
stuur na hannon@ofm.co.za – tot volgende
week, bly mooi!