The Delightful Blog
TBS: Die Glam Guru – Die 4 belangrikste items vir jou man se velsorg...─── 08:45 Fri, 24 Jul 2015
Hannon Bothma is jou eie Glam Guru en het vandag ‘n paar wenke vir die manne as dit kom by velsorg. Wat is die 4 belangrikste items wat elke man in sy velsorg roetine moet insluit? Luister gerus na sy raad ...
Onthou om jou mode, voorkoms en velsorgvrae te stuur na hannon@ofm.co.za – tot volgende week, bly mooi!