The Delightful Blog
TBS: Mommy Matters: Waaroor moet jy met jou baba gesels! Deel 2─── 08:48 Mon, 08 Feb 2016
Hanlie Degenaar is 'n Spraak-taalterapeut by die Instituut vir Sielkunde en Welstand by die Noordwes Universiteit, Potch kampus. En deel vanoggend haar kennis oor die belangrikheid om met jou baba te gesels maar waaroor moet jy as ouer gesels? In deel 2 vertel Hanlie dat jou baba alles sal naboots, sy het wenke oor hoe ouers kommunikasie met hul baba kan verbeter en sy gesels oor hoe belangrik dit is om musiek vir jou baba te speel. Luister gerus na haar raad. As jy enige vrae het, stuur gerus ‘n epos na yolanda@ofm.co.za