The Delightful Blog
Kurt Darren op Die Afternoon Delight─── 18:03 Tue, 03 May 2016
Vandag het Kurt Darren in die Afternoon Delight ateljee gekuier. Kurt en André het kompeteer in die “Baby Name Game” en hulle het gesels oor waarmee Kurt deesdae besig is.
Luister hier:
As ‘n groot bederf het Kurt die Afternoon Delight temalied gesing saam met André:
Luister hier:
As ‘n groot bederf het Kurt die Afternoon Delight temalied gesing saam met André: