Martin van der Merwe
Siesta with Martin van der Merwe
The Vine

The Vine

Boere raad

A wonderful replacement for fabric softener in the wash - during the final rinse add a quarter cup of white vinegar - this breaks down the alkaline and soap in the wash and your clothes come out very soft and without a smell ..cheap and wonderful.

For keeping those pesky flies away from food outside
Place a small bowl of neat Dettol or Savlon on the table and also dot small amounts around the perimeter of the table. The flies will stay away!

BOERERAAD VIR UIE HANDE
Ons almal se hande ruik na uie as ons daarmee gewerk het. As jy klaar is met jou uie is dit so maklik soos skuur jou hande op jou "stainless steel" wasbak en die uie reuk is weg.


Treating horrible Poison Ivy stings
Mix a paste of Turmeric (Borrie) powder mixed with pure lemon juice. Add a few drops of Tea Tree Oil to deal with the itch, if necessary.
Place the paste to completely cover the sting area, until it dries completely then rinse off. Do not cover with a bandage. It will pull out all the poison that's growing inside the tissue. Repeat the process once per day until its all gone.

Koors: Om kind se koors te breek. Rasper aartappel, plaas op n lap, sit onder voet, bind vas. Die koors sal breek.

Alwyn van Bloem - drink n glasie perske mampoer jy sal weer hoes nie.

Magriet Mallinson Erasmus: Asyn vir maagpyn, engelse sout om jou bloed skoon te kry, koeksoda vir sooibrand and the list goes on. O ja goeie een, sunlightseep en suiker vir swere en puisies. Kaneel of rooipeper vir hoe bloeddruk.

Wilani Pfister Muller: Koeksoda vir ALLES!!!!!!! Allergie,mangels,koorsblare,bysteke,'n koeksoda pasta op bytplekke ens, skoonmaak,reuke in yskaste,o ja, en SOOIBRAND, gout!!!!! En nog BAIE!!!!

Werner Barnard : Ek het nie self n boere raad nie. Maar my pa trek gaans bos soos tee en dan drink hy dit vir griep en verkoue. En dan ook rooi pepper vir maag seure.


Johan van Huyssteen: Ja die is vir verkoue en griep disprine en warem brandewyn en as j dit kla gedrink het klim jy in die bed onder die warmste komber jy al wat dit doen is jy sweet baie en soo help dit en glo my dit werk lol

Emmanuel Correia: As tiener seun of dogter vel probleme het gebruik spirits om j gesig skoon te vee en eet Yeast dit help ok en ok Africa artippel kook dit en drink dit die sap dit help ok vir die vel!

Bonnite De Jager: Vir slaaploosheid maak n glasie melk warm of so net bo lou gooi een Tlepel suiker in en een Tlepel kaneel roer drink vinng en klim in die bed werk soos n BOM en is lekker

Reagan Le John: I believe in a Home remedy for a sore throat: Gargle at least once each hour with 1 tsp of salt dissolved in 250mL of warm water for the swelling and it reduces the pain as well . Do not smoke or use other tobacco products and avoid secondhand smoke..

Anandi Van Heerden: Heuning en cinnamon in kookwater drink elke dag. Werk vir baie. Dinge. Heuning is a natuurlike antibiotika.

Alma van Wyk: Hoes of stink asem: vanilla essence