On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

The Vine

Community Calendar (28 May 2016)

───   11:25 Fri, 27 May 2016

Community Calendar (28 May 2016) | News Article

Community Calendar (28 May 2016)

Repeat Events

-    Elke Saterdag vind die Goudkoppie mark plaas op Klerksdorp by die erfenis terrein langs die N12. Die mark is vanaf  09H00 tot 13H00. Kontak Rita 089 891 9095.

-    Every last Sunday of the Month it is market day in Upington!  A fun family day awaits at the Kalahari Oranje Museum from 9am – 2pm where you can buy locally grown and produced goods and grab a bite to eat! Visit their Facebook page Old Mission Market or contact Samantha on 061 198 5037.

-    Every last Saturday of the month  there will be rummage sale in aid of SPCA Kroonstad at the Rotary Market in Kroonstad. For details phone Elmarie on 072 363 9565.

-    Morester Hervormde kerk. Langs N12. Ons hou padstal elke Vrydag van 08h00 tot als verkoop is. Pannekoek,kerrie&rys,jaffels,hotdogs,lewerkoekkies,melktert,vetkoek&mince asook alle beskuite. Bestellings kan geplaas word by Margaret(0825238289) en aflewerings kan gedoen word.



MEI
 





-    MATRIEK REUNIE ’96:
-    Matrieks van 1996 en dié wat skoolbanke met ons gedeel het 1992 tot 1996
-    Waar:  Klerksdorp Hoërskool Rugbyveld – KHS vs Wesvalia,
-    Wanneer:  Saterdag, 28 Mei 2016, RSVP 30 April 2016,
-    Tyd:  Geesvang vanaf 12h00, Bring en braai vanaf 15h00,
-    Kontakbesonderhede:  Coreen Zwarts - 082 456 5322.
-    Hierdie is 'n familie geleentheid en alle mans, vrouens, kinders en metgeselle is welkom!

-    Street Store is Hitting BFN on the 28th of May at the Orchid house
-    
-    https://www.youtube.com/watch?v=w-8Q6YejO0c
-    
-    if you want to donate or be part of this amazing Street Store,
-    Please contact Wilna Hugo @ 083 708 1540


•    Kermis – 28 Mei 2016 Die Gemeenstes van Christus Kerk. Oosthuizen str 7, Collerville, Klerksdorp.
•    Stalletjies te kies en te Keur. Optrede deur Retha le Grange. Kom ondersteun ons asb.
•    Vir enige navrae skakel Tiena 074 901 0746 / 018 462 1301”
•    
-    

-    Saterdag 28 Mei 2016 4X4 motorfietswedren op Windsorton. Bring die hele gesin saam. Iets te eet en te drink. Skakel Moos van der Westhuizen vir verdere  inligting by 0832939995.


-    MANNE DAG
-    
-    Plek: Gráce Vie de vaal (ou Erina spa)
-    Datum: 28 Mei 2016
-    Tyd: 08h30 vir 09h00
-    Tema: Miskruier Sindroom en Onvergewinsgesindheid
-    Spreker: Steven Booysen
-    Kostes: R100.00 per persoon wat koffie, ligte verversings en `n ete in gesluit
-    Vir besprekings en navrae kontak gerus:
-    Pastoor Andrew Croucamp    082 440 9906


-    The “Amazing Race for Charity” is a race that Round Table Welkom hosts yearly as a fundraiser for our charity projects.
-    
-    3 to 4 members per team (of which 1 MUST be a woman)
-    Each team gets 10 clues to decrypt.
-    Each clue takes them to a specific destination in and around Welkom
-    At each destination there is a challenge e.g “fear factor”, taking a photo at specific point etc.
-    
-    It will be held on the 28th of May 2016.
-    The race will “kick off” at Welkom Club, Ladies Bar,  Volks road,
-    Race starts 9:00.
-    All teams must be at the venue at 08:30
-    
-    All teams will also get 10 raffle tickets to sell
-    For each raffle ticket that is not sold ,the team’s starting time will be penalized by 5 minutes.
-    
-    For more information please contact Riaan Marais @ 079 411 6034 or email me @ riaan@mapwizzard.co.za
-    


-    
-    Big Hole Oval te Kimberley hou weer grondbaan wedren die 28ste Mei
-    Die hekke open om 12nm en die wedren begin om 6nm
-    Toegang vir grootmense is R50 en kinders onder 10 is R10
-    Daar is ook walparkering beskikbaar @R50 per voertuig
-    Kontak Tina 072 730 5922 vir enige navrae.


-    Saterdag, 28 Mei 2016- NG Kerk Brandfort Sonskyn Kermis & Veteraan Motorskou
-    Plattelandse kermis met ‘n verskil. Veteraan motorskou, vleisverkope, braaivleis, tradisionele eetgoed, stalletjies en heerlike tee-tuin.
-    Bespreking van stalletjies skakel Max by 082 334 2684 / Vir navrae oor motorskou kontak Arno by 083 388 3992

-    “ Kermis – 28 Mei 2016 Die Gemeenstes van Christus Kerk. Oosthuizen str 7, Collerville, Klerksdorp.
-    Stalletjies te kies en te Keur. Optrede deur Retha le Grange. Kom ondersteun ons asb.
-    Vir enige navrae skakel Tiena 074 901 0746 / 018 462 1301”



-    NG kerk Ventersburg bied hulle jaarlikse basaar aan op Saterdag 28 Mei 2016.
-    Dit begin om 2 uur die middag by die kerksaal waar daar lekker poeding, pannekoek, braaivleis ens.
-    Verkoop word. Die basaar word afgesluit met n heerlike konsert in die kerkgebou om 6 uur die aand met
-    Rocco de Villiers en Pieter v/d Berg as kunstenaars. Kaartjies is R 50 volw en R 25 vir laerskool kinders.
-    Kaartjies sal by die deure beskikbaar wees. Vir meer inligting kontak Charlotte by 073 2751 921

-    Die AP Kerk Moeder Gemeente in Kimberley het op eerskomende Saterdag, 28 Mei 2016 hulle jaarlikse Basaar.
-    Julle kan uitsien na:
-    Pannekoek
-    Kerrie en Rys
-    Melkkos
-    Lewerkoekies
-    Naaldwerk
-    Heerlikste gebak
-    Speletjies
-    Donkie kar ritte
-    Teetuin
-    Rou vleis
-    Braaivleis
-    Heerlike ontbyt beskikbaar.
-    Kom en geniet ‘n heerlike oggend gevul met regte, egte tuisgemaakte kos en heerlike pret.
-    Kontak Corrie van der Merwe op 083 633 4463 of Irma Roets op 082 442 3984 vir meer inligting.

-    
-    NG Kerk Wilgehof hou Saterdag 28 Mei hulle jaarlikse Bazaar.
-    Almal word vriendelik uit genooi om die bazaar by te woon.
-    Daar gaan heerlike kos, poedings en braaivleis wees,
-    asook hope pret en vermaak vir die kinders.
-    Kom kuier gerus by die NG Kerk Wilgehof bazaar op 28 Mei,
-    Johannes Rabie straat, Wilgehof, Bloemfontein.

-    NG Universitas Wes hou hul jaarlikse Rooikerkkuierfees op Saterdag, 28 Mei 2016. Die Kuierfees begin om 09:00 en word gehou op die hoek van Van Schalkwyk en De Bruinstraat, Universitas. Daar is baie te eet, te drink en te koop.
-    
-    Moet dit nie mis loop nie. Vir meer inligting, kontak gerus vir Lizelle de Reuck (spreek uit de Roek) by 082 974 1550.


-    Big Hole Oval te Kimberley hou weer grondbaan wedren die 28ste Mei
-    Die hekke open om 12nm en die wedren begin om 6nm
-    Toegang vir grootmense is R50 en kinders onder 10 is R10
-    Daar is ook walparkering beskikbaar @R50 per voertuig
-    Kontak Tina 072 730 5922 vir enige navrae.

o    
-    We (Purrpaws for Life) have an event coming up this weekend. The 28th May 2016.
-    
-    Walk for a Cause. It is in Vanderbijlpark hosted at Old Vaaltonians Sport Club. Entry Fee are R25 and entries begin at 7:30am, the walk starts at 8am. It is a 2km/4km walk. We also have Microchipping done at R100.

-    Die Oosdoppers in Potchefstroom hou Saterdag weer hulle jaarlikse fees-verkoping in Paryslaan.
-    Heerlike boere-ontbyt
-    Pannekoek
-    Kinderkapperjolle in die kinder-werf
-    Gebak en poeding
-    Vleis-snitte en wors
-    Boeresport en
-    Troeteldierskou
-    is van die lekker aktiwiteite by dié fees.
-    Besoek gerus die Oosdopperfees vanaf 08:00 Saterdag in Paryslaan

-    Event                   SPCA Book Sale
-     Date                    Sat 28 May 2016 from 08h30 – 14h00
-     Where                 Shoprite Centre, Arrarat Road, Welkom  
-     Selling                 Many Cook Books, Childrens Books, Biographies, Fiction, etc. at really low prices

-    Bloemfontein Poultry Club will be hosting their annual club show on Saturday 28 May 2016
-    Time:  9:00 – 15:00
-    Place:  Poultry Hall, Show Grounds
-                    (next to the sheep and wool centre, entre show grounds at main gate and follow directions)
-    Visitors welcome to come and view a large variety of poultry!

-    Prop. Johan David is as leraar van die NG Gemeente Bloemfontein-Wes beroep.
-    Hy word op Sondag, 29 Mei 2016 om 09:00 as leraar van die Gemeente bevestig.
-    Almal word uitgenooi om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.

-    Die Rooy Kosmark gaan plaasvind op Sondag 29 Mei vanaf 09:00 tot 15:00 by die Van Rooyen Saal in Piet Bosmanstraat, Potchefstroom. Vars-watertand-lekker produkte soos Hollandse krokette, aromatiese warm Gluhwein, rib burgers, Maleise lamkerrie, vars pasteie, pannekoek, basaarpoedings, ontbyt-wraps en allerhande ander lekkernye gaan te koop wees. Skakel Tania by 079 918 2092 vir enige navrae.

JUNE

 

-    15-19 AUGUSTUS 2016 is weer tyd vir die Bethlehem Kunswedstryd wat elke tweede jaar gehou word.
-    
-    Ons will graag vra dat mense so gou moontlik hul inskrywings vorms instuur want die sluitings datum vir inskrywings vorms is 1 JunIe 2016. (NB:) Kry jou inskrywings vorms met betalings in al is jy nog nie heeltemal voorbery vir jou deelname nie. Ons kan nie laat inskrywings aanvaar nie.
-    
-    Op ons web tuiste kan almal ook die reëls en fooie sien.  Daar is ook ander belangrike datums in ons prospektus.
-    
-    KATEGORIEë sluit in:  Musiek Instrumentaal, Musiek Vokaal, Afrikaans Spraak & Drama, English Speech & Drama, Kreatiewe Skryf, Creative Writing, Onvoorbereide Lees, Unprepared Reading, Dans, Kuns en Fotografie.
-    
-    Gaan gerus na ons volledige web blad om te sien wat alles in die Bethlehemse kunswedstryd gebeur.
-    
-    www.bethlehemeisteddfod.com

 

-    Steynsrus Distriksboere-Unie en Gemeenskap bied 'n funksie aan ten bate van die  plaaslike ouetehuis Huis Onse Rust met Brand Pretorius  voormalige Hoof van Toyota SA as gasspreker, 'n steak ete en dans.
-    
-    
-    Plek: Steynsrus Hoerskool
-    Datum: Vrydag 3 Junie 2016 om 18H00
-    Koste : R150 pp
-    
-    Kontak: Alta Smith 082 564 6544
-    


-    Die Hervormde Kerk Morester Klerksdorp bied op 3&4 Junie hul jaarlikse basaar aan op N12 tussen Senwes en Tegniese skool aan.Daar gaan ook groot trekker skou wees met trekkers van outyd tot die heel nuutste sal te sien wees.Heerlike eetgoed soos pap en kaaiing,afval,poedings en die welbekende aardklop jaffels en vele meer.Daar is ook robotika oorlog vrydag en babaskou saterdag met baie uitstallers op perseel.
-    Enige navrae kan gerig word aan Louis 0834560807

Smiley’s 1st Mini Rally
3-4 Junie
Entry R80
-    Incl. cloth badge
Gate open:
-    Friday 18:00 ..ll late
-    Saturday 09:00 ..ll very LATE
-    @ YAMAHA CRESCENT
-    Transvaal Road
-    Kimberley
-    DYNO
-    CASH BAR
-    Miss Smiley
-    FOOD STALL
-    BEST DONUT
-    BIG SCREEN TV
-    LIVE ENTERTAINMENT
-    GAMES and LOTS OF PRIZES
-    LIMITED CAMPING ON SITE AVAILABLE
-    CONTACT PERSONS: Ampie 076 446 2035

-    Die NG Kerk Bethlehem Noord hou hulle Kampioene Basaar op 4 Junie 2016 om 9:00 op die kerkterrein. Almal is welkom. Hope vermaak vir oud en jonk. Heerlike eetgoed en lekkernye sal beskikbaar wees. Top gehalte vleis word ook aangebied. Vir enige navrae skakel gerus die kerk kantoor by 058 303 4743.

-    Cluny Animal Trust Gholf dag

-    Dit Vind Plaas Saturdag 4 Junie 2016 by Die Clarens Golf & Trout Estate, ten bate van Cluny Animal Trust.
-    
-                           R1200 per vier-bal
-    
-                           Kontak Douglas by +27(0)58 256 1270 om te boek
-                       Of Jan +27(0)78 246 2553 om te borg of meer inligting.


-    NG Kerk Gardeniapark Basaar
-    4 Junie 2016 dit begin 9h00.  Daar gaan iets van alles wees.  Baie lekker eetgoed, pannekoek, en vele meer.

-    -
-    Bring 'n serp, mussie, handskoene of wol na die Westdene park market op 4 Junie.
-    
-    Met hierdie projek, in samewerking met die Westdene park market,  beoog ons om alle kinders snoesig te klee die winter.
-    
-    Tyd: 9uur tot 1uur
-    Plek: Brillstraat, Westdene,  Bloemfontein
-    
-    Soos gewoonlik gaan daar ook interessante antieke ware wees, asook dik wintersbaadjies, heerlike warm sop, ponieritte en speelparkie vir die kinders.
-    Kom geniet die Marimba band, wynproe en Craftbier.
-    
-    Stalletjies is R200 en stuur aansoeke na westdeneparkmarket@gmail.com of skakel Marlene by 0825199030
-    Facebook: Westdene park market

-    NG Kerk Riebeeckstad, hou hul jaarlikse Biltongfees vanjaar op 4 Junie.
-    Vars vleis, wilds en bees biltong is beskikbaar.
-    Daar sal heerlike etes sal by die "Braaihuys" te koop wees.
-    Tuisgebak, speletjies vir die kleingoed en vele meer sal vanaf 10h00 tot en met 14h00  aangebied word.
-    Almal baie welkom- kom kuier saam met ons,op die h/v Ernest& Artemis straat Riebeeckstad Welkom.
-    


-    G E M E E N T E     E T E
-    NG Kerk Waterbron
-    S O N D A G
-    05 JUNIE 2016
-    NA DIE DIENS
-    R60,00 per persoon
-    Kaartjies by:
-    
-    Santa by Kerkkantoor
-    051-445 23 45
-    of
-    Nora Conradie
-    082 443 12 83
-    
-    KOOP ASB KAARTJIES
-    NIE LATER AS
-    WOENSDAG 01 JUNIE
-    VIR VOORRAAD
-    AANKOPE
-    DANKIE
-    www.waterbron.co.za
-    www.facebook.com/waterbron

 

-    SWALLOWS PLAASMARK VIRGINIA
-    8 JUNIE 2016
-    VAN 8 TOT 1
-    
-    WAKIS TRADISIONELE BOEREMUSIEK TREE OP
-    VETERAAN MOTOR UITSTALLING
-    KONTAK LINDIE 082 898 6179


-    NG Kerk Upington-Noord hou basaar
-    te Malherbestraat 34, Upington
-    Die basaar vind plaas op 10 Junie 2016 en word geopen om 17:00
-    Daar sal ondermeer braaivleis, rouvleis, pannekoeke, koeke, terte, speletjies en speelgoed vir die kinders, ‘n plaaskombuis en ‘n tafel met heerlike tuisgemaakte vleis pasteie en skuinskoek wees, asook die heerlikste BASAAR POEDINGS ooit.
-    
-    Kom geniet ‘n ongelooflike lekker dag saam met ‘n ongelooflike gemeente.

-    Hannon Show
-    Datum:  11 Junie 2016
-    Plek:  Laerskool Eligwa, Vanderbijlpark SW1
-    Tyd:  9 vm
-    
-    Wyn en koeldrank sal te koop wees
-    Koste:  R150 per persoon (ete ingesluit) - Geen onder 21's
-    
-    Alle produkte 10 % af op show
-    Kaartjies beskikbaar by Salon Hair de Boutiqueen (Schumannstraat 19, SW5 Vaderbijlpark)
-    
-    Kontak Chantel 078 458 7059 / 016 932 1556

-    Kuruman dieresorg hou op 11 Junie n golfdag. Inskrywings beloop R250 per persoon. Mans, dames en beginners baie welkom! Kom geniet asb die dag saam met ons! Vir meer inligting skakel vir Amire by 0823758700



-    Wonderland Pre-primêr is ‘n nuwe kleuterskool in Rayton. Die kleuterskool gaan ‘n omvattende diens lewer, naamlik middagsorg, vakansiesorg en twee etes en twee versnaperings per dag. Kleuters van drie- tot ses jaar oud is welkom, m.a.w daar is ook ‘n Graad R-klassie. Ons gooi ons deure oop op 18 Julie – dit is die begin van die derde kwartaal. Baie belangrik! … Op Dinsdag, 14 Junie, van 16:00 – 19:00 is daar ‘n Opedag waartydens belangstellendes na die nuwe skool kan kom kyk en die personeel kan ontmoet. Vir navrae, skakel Tanya tydens werksure by (051) 436-6034.
-    


-    Melo Masters bied aan: The Story of His Glory ('n Christelike Melodrama)
-    Plek: Koppie Alleen Primêre Skool in Riebeeckstad
-    Datum: 15 Junie 2016
-    Tyd: 18:30
-    Koste van kaartjies: R50.00 per volwassene en R30.00 vir kinders O/18
-    Snoepie met: Warmbrakke, Pannekoeke, Kerrie & Rys, Sop en Brood, Koeldrank en lekkers
-    
-    Alles ten bate van die NG Kerk Dagbreek Gemeente.
-    Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor, Alice van Rooyen op 0573521140


-    Van 16 tot 18 Junie 2016 is daar n Noord-Kaap Mini tennistoernooi in Kimberley.
-    Die toernooi word aangebied deur Jandre Odendaal van Lapesa Tennis klub.
-    Ouderdomme wat kan inskryf wissel van onder/10 tot n ope afdeling.
-    Dubbels-spanne is ook welkom om in te skryf. Inskrywings word aanlyn gedoen op www.sportyhq.com  en sluit 2 Junie 2016
-    Kontak gerus vir Jandre Odendaal voor of op, by 082-746 0801 of by jandreodendaal@yahoo.com om meer uit te vind oor die inskrywings.
-     Byvoorbaat baie dankie

-    Herewith we would like to reach out for your support with our project to collect blankets for less privileged and homeless kids for this winter. Free State Central Oval NPO has a race event on 18 June 2016 at X factor raceway-Schoeman Park Sports Grounds and will be promoting the event from 30 May onwards to collect as many blankets as possible. Our plan is to give free parking (normally charged at R30 per car) for every car that enters the race event of 18 June and donates a blanket of any kind. Kids under 10 will also enter free when they bring 1 x canned dog food as we are a regular contributor for the SPCA as well. Kids must be accompanied by an adult.

-    Herewith may I please request the advertising of Mr. Zane Meas that will be at our Church, City of Hope Christian Church Kimberley, Church opposite Diamond Pavilion Mall, from the 17th – 19th of June 2016?  The program will be as follow:
-    
-    Friday evening:                (18:30 for 19:00 until 21:00)  Biltong & Vuur evening @ R60pp (Includes a packet of biltong & droëwors) for men only with the theme “Prophet, Priest & King” – tickets available at our office or at the entrance on this evening
-    Saturday morning:          (8:30 for 9:00 until 12:30)  Open event for husbands and wives with free entry and a love-offering will be taken up with the theme “Focus on the Family”
-    Sunday family serives:  8:00am Worship Service
-                                                    9:30 am Father’s Day Service
-    
-    Mr. Zane Meas will be the speaker at all these events & services and we would love to see everyone there!  For more information please contact Stephen Tagg at 053 832 5025.  

-    Ons hou ‘n Kuns en Handwerk Mark
-    
-    Datum: Saterdag 18 Junie 2016
-    Tyd: 09h00 tot 14h00
-    Plek: Bobbiespark, Bloemfontein
-    
-    Daar is ‘n groot verskeidenheid handgemaakte produkte:
-    skilderye, juwele, brei en hekelwerk, seep, speelgoed, ens ens
-    Daar sal ook baie Vadersdag geskenke te koop wees by verskillende stalletjies.
-    
-    En dan sal daar natuurlik ook heerlike kosstalletjies wees:
-    Braaivleis, kerrie en rys, pannekoek, tuisgemaakte lekkers en talle ander eet- en drinkgoed wat smullekker is!
-    
-    Die meeste van die stalletjies is binne-in die saal, so ons word nie deur die weer ge-affekteer nie.
-    Kom geniet die dag saam met ons. Ons sien uit daarna om julle daar te sien!


-    Kunskothuis en ouhedemark Hennenman
-    Dit vind plaas te Du Plessis Meubels Hennenman vanaf 22 tot 29 Junie 2016. Elke dag vanaf 8.00 tot 17.30 behalwe Sondag.
-     'n Fees van dekoritems, geskenke, lekkernye, ougoed en mooigoed. Die teetuin sal elke dag heerlike eetgoed bedien.
-    Kom kuier in heerlike ouwêreldse atmosfeer!
-    Navrae Teresa 0849992589/ Ronel 0832781954


JULIE




-    Facing the bend in the road... A SUPPORTIVE WORKSHOP FOR WOMEN LIVING WITH CANCER
-    Motivational Speaker: Marisa Wollheim
-    Date: Sat 23 July 2016
-    Time: 09:30
-    Venue: Rotapark (31 du Toit Street, Klerksdorp)
-    Booking Fee: R30
-    Contact: Charmaine Rider 083 657 5920

27 Julie 2016 - Noord-Vrystaat SAVM klub bied ‘n Boeredag aan by die Rooi Skool in Kroonstad. Dr Jasper Coetzee is die Spreker en gaan praat oor Nuwe Beginsels in Presisie Skaapboerdery en verskeie ander besighede gaan stalletjies en inligting beskikbaar stel van voersaad tot verskuifbare krale
Toegang R100 bespreek voor 20 Julie 2016 by Neline Pienaar 082 440 4492/0832792375 of Bennieneline@eleo.co.za
Die dag  is in samewerking met die “Boereverening van die Rooi Skool” in Kroonstad


-    -    27 Julie 2016 - Noord-Vrystaat SA VLEIS MERINO Klub bied ‘n Boeredag aan by die Rooi Skool in Kroonstad. Dr Jasper Coetzee is die Spreker en gaan praat oor Nuwe Beginsels in Presisie Skaapboerdery en RAMSEM – Beplande en korter lamperiodes. Daar gaan verskeie ander besighede stalletjies en inligting beskikbaar stel van voersaad tot verskuifbare krale
-    -    Toegang R100 bespreek voor 15 Julie 2016 by Neline Pienaar 082 440 4492/0832792375 of Bennieneline@eleo.co.za
-    -    
-    -    Die dag  is in samewerking met die “Boereverening van die Rooi Skool” in Kroonstad
-    -    
-    -    ALMAL IS WELKOM
-    -    ONS NOOI VERAL ALLE DAMES WAT NOU TOETREE TOT DIE BOERDERY
-    -    JONG BOER STUDIE GROEPE,
-    -     SKOLE BOERE VERENIGINGS;
-    -    KOMMERSIëLE TELERS EN STOET TELERS VAN ALLE SKAAP RASSE
 

-    Hiermee stel ons bekend 'n splinternuwe fees wat beplan word vir Saterdag 30 Julie 2016. Sonskyn Dienssentrum is 'n vertakking van Vrystaat-Versorging in Aksie en ons poog om fondse in te samel vir ons Sentrum. Ons wil vir u vra of dit moontlik sal wees om dit op u Gemeenskapskalender te plaas.

Dit gaan op die Museum- terrein in Mullerstraat langs die Metropolitan Sentrum aangebied word. Daar gaan 'n interkerklike potjiekoskompetisie, kindervermaak, stalletjies, uitstalruimte vir motorhandelaars, sangers, volkspele, ens. op die fees aangebied word. Dit beloof om 'n belewenis te wees.

Die fees begin 10:00 die oggend en gaan tot laat aangebied word.

October
-    Bloemfontein will for the first time host the world acclaimed Global Leadership Summit (GLS) on 7 and 8 October 2016.  Last year 240 000 people around the world attended the event.  This year over 13 000 people will see the summit at sites across South Africa.
-    
-    The summit is presented with excellence in mind and provides people with exceptional insights into the latest leadership trends and information.
-    
-    We bring the summit to Bloemfontein as a means to provide leaders in the city and region the opportunity to grow themselves and their companies/organisations/families.  The summit is also for individuals: "The most difficult person you will ever have to lead is yourself" - Bill Hybels
-    
-    More information on the summit is provided below and you can also contact me should you want to know more.  The hosting venue foots the bill to make the event a success, the money paid by the people attending the summit is to cover meals/coffee/tea/snacks and summit documentation (goodies bag with event book for notes and other material).  
-    
-    We make no profit from the event and see the GLS as an opportunity for us to service the community.
-    
-    It will be wonderful if you can place this event on the community calendar.
-    
-    Regards
-    
-    Nelius Jordaan
-    Cell: 083 55 66 541

September

-    Goggabie Dagsorg hou hul jaarlikse dans op 10 September 2016 by Sand Du Plessis Laerskool se saal.  Kaartjies kos R200.00 per paartjie en sluit ‘n driegang maaltyd in.  Kontak Christa Fouche 082 323 5053 of goggabiedagsorg@gmail.com om jou kaartjies te boek.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.