On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? - Chicken Curry in 30 minutes

───   11:39 Wed, 31 Jul 2013

Wat eet ons vanaand? - Chicken Curry in 30 minutes | News Article
Daar is geen rede om meer te bekommer oor aandete nie want OFM verseker dat jy altyd weet wat om te maak te danke aan Checkers en Sjef Sune Niemand. Oor die volgende twee weke gaan Sjef Sune Niemand resepte uit die Bloemfontein Courant kookboek in samewerking met Checkers vir ons maak. Jy staan ook die kans om een van tien getekende resepteboeke te wen sms die woord RESEP en jou naam na 36 OFM (36636 teen R1-50 ‘n sms).



Die Hoender-kerrie resep is so eenvoudig. Luister gerus na Sjef Sune Niemand se wenke om met kerriepoeier te werk. Die podcast is hier onder. Vir die volledige resep - kliek hier!

Tot volgende week - lekker eet!

Podcasts

Wat eet ons vanaand? - Chicken Curry in 30 minutes:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.