On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Please Note

Kragonderbreking in Bloemfontein | Power outage

───   08:48 Thu, 21 Aug 2014

Kragonderbreking in Bloemfontein | Power outage | News Article

Bloemfontein - Large parts of the city are without power after a circuit breaker tripped on Thursday morning.

About 60% of Bloemfontein is without power due to an overload on the Norhern and Southern power lines.
 
Centlec said technical staff are working on the problem and they're hoping to have the power restored within the next hour and a half.
 
----------------
Kragverskaffer Centlec sê ‘n kragonderbreking vanoggend wat ongeveer 60% van Bloemfontein in die donker gelaat het, kan aan ‘n tegniese problem toegeskryf word, en is nie weens beurtkrag nie.
 
Centlec woordvoerder Seipati Setai sê ‘n foutiewe stroombreker by die Bayswater-substasie het 'n oorlading van die kragtoevoerlyne veroorsaak. Sy sê krag is reeds herstel in sekere dele van die stad en tegnici hoop om krag aan die res van die stad binne die volgende uur te herstel.
 
Sy sê tegnici sal die presiese oorsaak van die fout by Bayswater ondersoek in ‘n latere stadium kan terugvoer gee.
 
Sabrina Dean/OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.