On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

World News

Robin Williams se as glo in die San Francisco-baai gestrooi

───   10:06 Thu, 21 Aug 2014

Robin Williams se as glo in die San Francisco-baai gestrooi | News Article

Los Angeles - Die Amerikaanse akteur, Robin Williams, is veras en sy as is in die San Francisco-baai gestrooi.

Hy is op 12 Augustus, een dag na sy dood, veras.
 
Volgens berigte toon sy doodsertifikaat nie die oorsaak van sy dood nie en sê dit word ondersoek.
 
Daar word nog gewag vir 'n toksikologieverslag wat sal aandui om Williams enige chemiese stowwe in sy liggaam gehad het.
 
Die bekende akteur is dood aan versmoring nadat hy homself gehang het.
 
Holywoodlife.com

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.