On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

DA vra dat Mahungra toegemaak word

───   OWEN KOCK 16:55 Fri, 29 Aug 2014

DA vra dat Mahungra toegemaak word | News Article

Bloemfontein - Die DA in die Vrystaat maak kapsie teen die bedryf van ‘n motorwas-onderneming in die stad wat volgens hulle onwettig op munisipale grond sake doen.

Volgens Roy Jankielsohn, wil hulle hê dat die onderneming, Mahungra, toegemaak word aangesien dit as ‘n front gebruik word waar drank onwettig verkoop word.
Hy sê nóg die polisie, die plaaslike regering of die munisipaliteit, wend ‘n poging aan om die onwettige bydrywighede stop te sit.
 
Hy het bygevoeg dat die DA wil weet watter provinsiale amptenare en metro-personeel voordeel trek.

OFM Nuus wag nog op kommentaar van die munisipaliteit.
 
Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Roy Jankielsohn:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.