On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

World News

Neil Patrick Harris seremoniemeester van 2015 Oscars-prysuitdeling

───   07:35 Thu, 16 Oct 2014

Neil Patrick Harris seremoniemeester van 2015 Oscars-prysuitdeling | News Article

Los Angeles - Die televisie- en rolprentakteur Neil Patrick Harris is aangewys as seremoniemeester van volgende jaar se Oscars-prysuitdeling.

Die ster van die treffer-tv-reeks “How I Met Your Mother” het die besluit aangekondig met ‘n vrypostige video op Twitter.
 
Die 41-jarige Harris, wat in die neëntigerjare bekend geword het vir sy rol as die bloedjong dokter in die reeks “Doogie Howser MD”, het reeds die Tony’s en die Emmy’s aangebied, maar sê die Oscars verwesenlik ‘n lewenslange droom.

AFP

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.